Fredrik Zhang
My lewe in Leeds Dis al 6 maande sins ek hier in Leeds aangekom het. Op die begin het ek nie regtig van hier gehou nie omdat ek liewers van Londen hou want ek ook daar 'n hele jaar gewoon het. Maar nou glo ek dat ek absoluut lief vir Leeds is. Laasjaar het ek my kursus begin. Ek het veel baie koel, hot en vriendelike kollega's, en ook my vriende. Ons gaan amper elke Vrydag of Saterdagaand saam uit en ons verjaar elke keer. Maar aan die ander kant, werk ons ook baie hard omdat vertolking baie moeilik is. Ek het gedog dat soos 'n Chinees, is Leeds miskien 'n bietjie moeilik vir my om self aan te pas, maar ek het later uitgevind, mense hou van my! My kollega's hou van my en dit maak my lewe hier makliker en meer pret. En omdat ek Afrikaans praat, maak dit my verskillend van ander Chinese in die stad. Trouens trakteer die Chinese my nie as Chinees nie, weens Afrikaans en elke keer dat ek uitgaan, pas ek 'n SA vlaggie op op my gesig. :) Die Chinese meng altyd en ek hou nie daarvan nie. Ek praat of speel altyd met die Britse of ander Europese of ander mense. Gedurende die vakansies, het ek 'n kort trip na Londen toe afgele. En daar het ek 'n vriend van SA leer ken en ook 'n baie bekende man ontmoet, wat al 15 jaar Afrikaans leer. Hy praat baie goed Afrikaans en dit was 'n baie groot kans vir my om Afrikaans te praat en belangriker, om dinge in Afrikaans te se. Dit was baie koel. op 'n oomblik het ons selfs oor menseregtekwessie gepraat.
Feb 13, 2014 2:13 PM
Corrections · 3

My lewe in Leeds

Dis al 6 maande sedert ek hier in Leeds aangekom het. In die begin het ek nie regtig van Leeds gehou nie omdat ek meer van Londen gehou het.  Ek het ook in London vir 'n hele jaar gewoon. Maar nou glo ek dat ek absoluut lief vir Leeds is.  Verlede jaar het ek my kursus begin. Ek het baie koel, hot en vriendelike kollega's, en ook my vriende. Ons gaan amper elke Vrydag of Saterdagaand saam uit en ons verjaar elke keer. Maar aan die ander kant, werk ons ook baie hard omdat vertolking baie moeilik is. Ek het gedink dat soos 'n Chinees, is Leeds miskien 'n bietjie moeilik vir my om self aan te pas, maar ek het later uitgevind, mense hou van my! My kollega's hou van my en dit maak my lewe hier makliker en meer pret. En omdat ek Afrikaans praat, maak dit my verskillend van ander Chinese in die stad. Trouens trakteer die Chinese my nie as Chinees nie, weens Afrikaans en elke keer dat ek uitgaan, pas ek 'n SA vlaggie op op my gesig. :) Die Chinese meng altyd en ek hou nie daarvan nie. Ek praat of speel altyd met die Britse of Europese mense.

Gedurende die vakansies, het ek 'n kort vakansie na Londen toe afgele. En daar het ek 'n vriend van SA leer ken en ook 'n baie bekende man ontmoet, wat al 15 jaar Afrikaans leer. Hy praat baie goed Afrikaans en dit was 'n baie groot kans vir my om Afrikaans te praat en belangriker, om dinge in Afrikaans te se. Dit was baie oulik. op die oomblik het ons selfs oor menseregtekwessie gepraat.

March 13, 2014
Thanks! it's a good sign if it can make sense. I'm living in England and I've always wanted to learn some Flemish, too. :)
March 5, 2014
I'm in no possition to correct your entry, but I speak Dutch, wich is pretty similar to afrikaans (only a bit more complex) and I understood everything you wrote without any problem what so ever, what is a very good sign. ;) good luck from belguim
March 5, 2014
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!