
Tony Hodges
75 Afrikaans lessen
Dankie vir die les, Ian. Ek is baie stadig besig om die taal te bemeester en die gesprek was baie interessant. Ek kon vandag baie verstaan, maar het 'n gebrek aan baie woordeskat. Om 'n resep te probeer verduidelik was 'n uitdaging. Ek sien uit na die volgende les.
11 apr. 2025