Search from various English teachers...
Yair
'N paar vrae oor Afrikaans
Hallo vriende,
ek het 'n paar vrae oor Afrikaans vir julle:
1. uit mij teksboek: "jy is nogal bitter omegekrap oor iets wat iemand gedoen het". Wat betekent die woord "omegekrap"?
2. wat is die verskil tussen "'n wyle" en "'n oomblik"?
3. in my teksboek lees ik:
"jy kan soms geneig wees om van mense te probeer onslae raak eerder as om na hul stories en probleme te luister ". Wat betekent die woord "onslae"?
4. wat is die verskil tussen "regtig", "rêrig", "wragtig" en "darem"? Die vertaling van altemal is "really".
5. "die nadeel hiervan is dat jy invloedryke mense teen jou kan laat draai". Wat is die presiese vertaling van "teen jou kan laat draai"?
Baie dankie,
Yair
Nov 21, 2017 8:31 PM
Answers · 7
1
1. *my (teksboek/ handboek)
**omgekrap
It means "upset".
2. Ek is nie seker wat "wyle" beteken nie. It may be a direct translation from English of "while". I can't recall ever using the word, so I can't really answer your question. "Oomblik" is buitendien meer suiwer, so ek sal dit liewer gebruik :)
3. *ek
ontslae= get rid (of)
4. "Regtig" en "rêrig" is wisselvorme van mekaar- nes "aartappel; ertappel", "agt; ag" ensovoorts. "Wragtig" beteken "certainly; honestly", byvoorbeeld: Ek kan wragtig nie sê nie. > I honestly can't say (whether or not something is as it is). Dit is wragtig die moeite werd. > It is certainly worth it.
5. It may cause them to turn against you/ become your enemy.
November 21, 2017
Still haven’t found your answers?
Write down your questions and let the native speakers help you!
Yair
Language Skills
Catalan, Dutch, English, Gaelic (Irish), Gaelic (Scottish), Hebrew, Italian, Romanian, Spanish
Learning Language
Gaelic (Irish), Gaelic (Scottish), Italian, Romanian
Articles You May Also Like

Same Word, Different Meaning: American, British, and South African English
12 likes · 11 Comments

How to Sound Confident in English (Even When You’re Nervous)
13 likes · 11 Comments

Marketing Vocabulary and Phrases for Business English Learners
10 likes · 6 Comments
More articles